Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:50 Die Boodskap (DB)

Hy en sy eienaar moet die bedrag bereken volgens die betaling wat ’n dagwerker kry. Hulle trek dan die jare diens wat hy reeds gelewer het sedert hulle die ooreenkoms gesluit het af van die jare diens wat hy nog moet lewer tot die volgende hersteljaar toe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:50 in konteks