Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:4 Die Boodskap (DB)

In die sewende jaar moet die boerdery heeltemal gestaak word. Daardie jaar is die Here se sabbatsjaar. Jy moet daardie jaar niks op die lande saai nie en glad nie die wingerde bewerk nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:4 in konteks