Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:10 Die Boodskap (DB)

dat julle daardie jaar aan die Here moet opdra. Julle moet dan bekendmaak dat al die inwoners daardie jaar alles kan terugkry wat vroeër aan hulle behoort het. Elkeen kan dan weer teruggaan na die grond wat hy oorspronklik besit het. Elke slaaf word vrygemaak en hy kan teruggaan na sy eie familie toe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:10 in konteks