Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:39 Die Boodskap (DB)

Wanneer die fees van die hutte op die vyftiende van die sewende maand begin, is dit ook die tyd dat julle die vrugte van die land begin oes. Dit is dan dat julle sewe dae lank die fees van die Here vier. Die eerste en die agtste dag is rusdae.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:39 in konteks