Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:38 Die Boodskap (DB)

Die dae moet gevier word bo en behalwe die gereelde rusdae van die Here op elke sewende dag. Die offers wat julle by die feeste bring, kom nog by die geskenke en die offers wat julle vir die Here belowe het en by die vrywillige offers wat julle uit julle eie vir die Here bring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:38 in konteks