Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:10 Die Boodskap (DB)

“Die persoon wat aangestel is om die leier van die dienaars by die Here se tent te wees en die spesiale klere daarvoor dra, mag nie sy hare los laat hang of sy klere skeur wanneer hy treur oor iemand wat dood is nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:10 in konteks