Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses gesê dat hy vir die mense uit Aäron se familie wat vir Hom by die tent werk, moet waarsku. “Hulle moet nie hulleself onbruikbaar vir hulle werk maak en aan iemand uit die volk wat dood is, se lyk vat nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:1 in konteks