Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:2 Die Boodskap (DB)

om vir die Israeliete te sê: “Enigeen uit Israel of uit die buitelanders wat tydelik in Israel bly wat sy kind aan die afgod Molek offer, moet beslis doodgemaak word. Die volk moet hom met klippe doodgooi.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:2 in konteks