Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:2 Die Boodskap (DB)

Hy bring dit dan net so na God se dienaars daar by die tent. Hy vat ’n hand vol van die meel met die olie en wierook op. Hy gee dit vir die dienaar sodat hy dit op die altaar kan verbrand. Die hand vol meel verteenwoordig ook die res van die meel wat hy vir die Here gebring het. Dit word ’n vuuroffer genoem. Dit is iets waarvan die Here baie hou.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:2 in konteks