Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:29 Die Boodskap (DB)

Jy mag nooit jou dogter beskikbaar stel om afgode te aanbid nie. Jy mag haar nooit as ’n prostituut by ’n heidense tempel laat werk nie. Dit sal maak dat die land se mense agter afgode aangaan en die land vol skandelike dinge word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:29 in konteks