Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:27-28 Die Boodskap (DB)

Julle moet ook nie die hare teen julle slape en die kant van julle baard afskeer en merke in julleself kerf of tatoeëermerke op julle lyf maak soos die heidene wanneer hulle oor die dooies rou nie. Ek is die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:27-28 in konteks