Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 17:8-9 Die Boodskap (DB)

“Moses moet ook vir hulle sê dat enigeen uit Israel of uit ’n ander volk wat by hulle bly en nie sy offer by die ingang van die Here se tent bring nie, nie langer aan die Here se volk kan behoort nie. Dit is die reël vir die offer wat met vuur verbrand moet word en enige ander offer wat hy vir die Here bring.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 17

Kyk Levitikus 17:8-9 in konteks