Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 17:11 Die Boodskap (DB)

Bloed beteken lewe. Dit is bloed wat maak dat daar lewe is. Ek het beveel dat julle die dier se bloed op die altaar moet gooi sodat julle self kan bly leef. Julle offer die bloed vir My en Ek gee in die plek daarvan vir julle julle eie lewe terug. Die dier se bloed maak julle vry van julle sonde en bring vrede tussen julle en My.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 17

Kyk Levitikus 17:11 in konteks