Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:27 Die Boodskap (DB)

Die karkasse van die bul en die bok wat vir die sonde geslag is en waarvan die bloed in die afgesonderde deel agter die voorhangsel gebruik is om vrede te bring moet dan uit die kamp weggevat word. Dit moet met vel, vleis, binnegoed en al daar buite die kamp verbrand word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:27 in konteks