Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:6 Die Boodskap (DB)

Hy vat dan die ander voël en sit dit by die sederhout, die rooi garing en die hisoptakkie, en doop dit in die bloed van die eerste voël wat hy oor die bakkie met vars water geslag het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:6 in konteks