Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:40 Die Boodskap (DB)

moet hy opdrag gee dat al die stene waaraan dit sit, uit die mure uitgebreek moet word. Dit moet op die ashoop gegooi word wat spesiaal daarvoor buite die dorp uitgehou is.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:40 in konteks