Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:36 Die Boodskap (DB)

Die dienaar moet dan sê dat alles eers uit die huis uitgedra moet word voordat hy daarheen gaan om dit te bekyk. As hy dit nie dadelik laat doen nie, kan alles in die huis daarmee besmet raak. As dit gedoen is, kan hy gaan ondersoek instel in die huis.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:36 in konteks