Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:19 Die Boodskap (DB)

Daarna slag die dienaar ook die offer vir die sonde. Op hierdie manier kan iemand wat ’n velsiekte gehad het en wat hom van die ander mense moes onttrek, weer terugkom in die kamp nadat hy gesond geword het. Hy self slag dan die offer

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:19 in konteks