Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:6 Die Boodskap (DB)

Daarna moet hy hom weer ondersoek. As die uitslag verdwyn het en nie verder op die vel versprei het nie, moet die dienaar vir hom sê dat hy tussen die ander mense kan bly. Dit was ’n tydelike uitslag. Die man moet sy klere gaan was en met sy normale lewe aangaan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:6 in konteks