Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:51 Die Boodskap (DB)

Op die sewende dag moet hy dit gaan haal en weer daarna kyk. As die muf op die klere, of in die garing, of die materiaal, of op die ding wat van leer gemaak is, in daardie tyd meer geword het, is dit besmetlike muf. Dit moet verwyder word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:51 in konteks