Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:45 Die Boodskap (DB)

Die persoon wat met die velsiekte aangetas is, moet stukkende klere dra en nie sy hare kam of was nie. Hy moet die onderkant van sy gesig met iets toemaak en uitroep: ‘Ek mag nie by ander mense bly nie, ek mag nie in aanraking kom met ander mense nie!’

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:45 in konteks