Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:34 Die Boodskap (DB)

Op die sewende dag bekyk hy weer die veluitslag en as dit nie verder oor die vel versprei het nie en dit nog steeds nie dieper as die vel lyk nie, verklaar hy dat die persoon aanvaarbaar is. Die persoon gaan was sy klere en gaan weer terug na sy huis.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:34 in konteks