Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:40 Die Boodskap (DB)

Iemand wat van die dooie dier se vleis eet, moet sy klere gaan was. Hy mag ook nie vir die res van die dag by my tent kom nie. Iemand wat die karkas van ’n dier wegvat, moet ook sy klere gaan was en tot aan die einde van die dag van my tent wegbly.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11

Kyk Levitikus 11:40 in konteks