Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:32 Die Boodskap (DB)

Enigiets waarop een van hulle beland wanneer dit doodgaan, kan nie verder gebruik word nie, of dit nou iets is wat van hout gemaak is, van linne, leer of sakmateriaal. As die voorwerp van een van hierdie dinge gemaak is, moet dit met water afgewas word. Dit sal vir die res van die dag onbruikbaar wees, maar op die volgende dag weer reg om te gebruik.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11

Kyk Levitikus 11:32 in konteks