Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:28 Die Boodskap (DB)

As iemand aan hulle karkasse moet vat, moet hy sy klere gaan was. Hy moet ook vir die res van die dag wegbly van My af. Hierdie soort diere moet julle heeltemal vermy.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11

Kyk Levitikus 11:28 in konteks