Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het vir Moses en Aäron gesê

2. om vir die Israeliete soos volg te sê: “Van al die diere wat op land loop, mag julle net dié eet

3. wat duidelik gesplete hoewe het en wat hulle kos herkou.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11