Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:10 Die Boodskap (DB)

Julle moet onderskei tussen die dinge wat vir die Here afgesonder is en die dinge wat net gewoon vir alledaagse gebruik is. Daar is dinge en gewoontes wat nie vir die Here aanvaarbaar is nie en ander dinge wat reg is en daarvan getuig dat julle aan die Here behoort.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:10 in konteks