Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 5:10-12 Die Boodskap (DB)

10. Ons is koorsig van die hongerte.

11. In Sion en in al die dorpe van Juda het hulle ons vroue en ons dogters verkrag.

12. Ons leiers word aan hulle hande opgehang. Daar is nie respek vir ons oumense nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 5