Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:11 Die Boodskap (DB)

Ek is heeltemal verslae. My oë is al leeg gehuil. Ek is naar op my maag as ek sien hoe my volk in duie stort. Kinders en babatjies word flou in die stad se strate.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:11 in konteks