Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:10 Die Boodskap (DB)

Die leiers van Sion sit plat op die grond. Hulle sê nie ’n woord nie. Hulle het begrafnisklere aan. Elkeen van hulle gooi grond op sy kop, so hartseer is hulle. Die jongmeisies van Jerusalem sit daar kop onderstebo.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:10 in konteks