Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:9 Die Boodskap (DB)

Die skande wat sy oor haarself gebring het, klou aan haar lyf. Sy weet nie hoe om daarvan ontslae te raak nie. Sy het so diep geval dat niemand haar meer kan help nie. Sy roep: “Here, kyk hoe sleg gaan dit met my noudat die vyand my oorwin het!”

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:9 in konteks