Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:12 Die Boodskap (DB)

Julle wat by die stad verbyloop, moet oplet. Kyk mooi. Is daar nog enigiemand anders wat soveel pyn het as ek? Die Here het hierdie seer oor my gebring die dag toe Hy so kwaad was vir my en my gestraf het.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:12 in konteks