Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:31 Die Boodskap (DB)

Hy het die instruksies gevolg wat Moses vir die Israeliete gegee het. Dit het bepaal dat dit ’n altaar van klippe moes wees wat nie gekap of met enige instrument gevorm is nie. Op hierdie altaar het hulle vir die Here brandoffers en vredesoffers gebring.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:31 in konteks