Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:20 Die Boodskap (DB)

Toe die soldate van Ai terugkyk, het hulle die rook van die stad wat aan die brand was in die lug sien opstyg. Hulle het egter nie ’n kans gehad om êrens heen te ontsnap nie, want die Israeliete wat woestyn toe gehardloop het, het ook nou omgedraai en hulle begin aanval.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:20 in konteks