Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:6 Die Boodskap (DB)

Josua en die leiers van die volk het hulle klere geskeur en met hulle gesig in die grond voor die verbondsark van die Here gaan lê. Hulle het tot die aand toe daar gelê met stof op hulle kop om hulle hartseer te wys.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:6 in konteks