Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:5 Die Boodskap (DB)

Die soldate van Ai het hulle van die stadshekke af agtervolg tot by die steengroewe. Daar het hulle teen die afdraande omtrent 36 soldate doodgemaak. Dit het die volk se moed gebreek en hulle baie bang gemaak.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:5 in konteks