Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:6 Die Boodskap (DB)

Josua die seun van Nun het toe die priesters geroep. Hy het vir hulle gesê: “Vat die verbondsark en wys sewe priesters aan wat voor die ark uitloop, elkeen met ’n trompet waarop hy kan blaas.”

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:6 in konteks