Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:4 Die Boodskap (DB)

Voor die verbondsark, wat julle elke dag saam met julle moet dra, moet sewe priesters loop, elkeen met ’n trompet. Op die sewende dag moet julle sewe maal om die stad loop terwyl die priesters op die trompette blaas.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:4 in konteks