Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:20 Die Boodskap (DB)

Die priesters het op die trompette geblaas. Toe die volk die geluid van die trompette hoor, het hulle hard geskree, waarop die muur van die stad inmekaargeval het. Die manskappe is toe oor die puin wat omgeval het, die stad in. Hulle het die stad oorrompel.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:20 in konteks