Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:12-13 Die Boodskap (DB)

Josua het die volgende môre vroeg weer dieselfde gedoen. Die priesters het die ark van die Here gedra met die sewe priesters wat op die trompette geblaas het vooraan. Die soldate het weer die voor- en agterhoede beman. Die priesters het die hele tyd op die trompette geblaas.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:12-13 in konteks