Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:5 Die Boodskap (DB)

en sê vir hulle: “Loop tot in die middel van die Jordaan, by die ark van die Here verby. Daar moet julle elkeen ’n klip optel en dit op julle skouers uitdra, een klip vir elkeen van die twaalf stamme.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:5 in konteks