Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:2-3 Die Boodskap (DB)

 “Kies nou twaalf mense, een uit elke stam. Sê vir hulle om twaalf klippe uit die middel van die Jordaan, daar waar die priesters gestaan het, te gaan haal. Laat hulle hierdie klippe na die plek toe bring waar julle vannag kamp opslaan en laat hulle die klippe daar neersit.”

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:2-3 in konteks