Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:23 Die Boodskap (DB)

Die Here julle God het die Jordaan se water voor julle laat opdroog sodat julle kon deurstap sonder dat julle voete nat word. Dit is presies soos Hy vroeër met die Rietsee gemaak het toe Hy dit voor ons laat opdroog het sodat ons kon deurgaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:23 in konteks