Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:10 Die Boodskap (DB)

Die priesters wat die verbondsark gedra het, het in die middel van die Jordaan bly staan totdat al die Here se opdragte, wat Moses vir Josua gegee het, afgehandel was. Die volk het intussen vinnig deur die droë rivier na die oorkant toe gegaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:10 in konteks