Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 3:17 Die Boodskap (DB)

Intussen het die priesters wat die verbondsark van die Here gedra het in die middel van die droë rivierbedding bly staan terwyl die volk deurgetrek het. Hulle het daar bly staan totdat almal uiteindelik deur die Jordaan gestap het.

Lees volledige hoofstuk Josua 3

Kyk Josua 3:17 in konteks