Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:7 Die Boodskap (DB)

het hulle my hulp gevra om daar deur te trek. Ek het dit toe donker laat word tussen hulle en die Egiptenaars. Julle het met julle eie oë gesien hoe Ek die Egiptenaars in die Rietsee laat verdrink het. Daarna het Ek julle in die woestyn laat intrek, waar julle lank gebly het.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:7 in konteks