Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:11 Die Boodskap (DB)

“Van daar af het julle deur die Jordaan getrek tot by Jerigo, waar hulle teen julle oorlog gemaak het. Buiten hulle was daar ook die Amoriete, die Feresiete, die Kanaäniete, die Hetiete, die Girgasiete, die Hewiete en die Jebusiete wat teen julle oorlog gemaak het. Maar deur my toedoen het julle hulle almal verslaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:11 in konteks