Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:1 Die Boodskap (DB)

Josua het al die stamme van Israel by Sigem bymekaar laat kom. Toe het hy al die leiers van Israel, die hoofde, die regters en die ampsdraers by die heiligdom in die teenwoordigheid van God laat vergader.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:1 in konteks