Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 21:4 Die Boodskap (DB)

Die eerste familiegroep wat blyplek gekry het, was die afstammelinge van die priester Aäron, wat lede was van die Kehatgroep uit die stam van Levi. Hulle het altesaam dertien stede gekry uit die gebiede van Juda, Simeon en Benjamin.

Lees volledige hoofstuk Josua 21

Kyk Josua 21:4 in konteks