Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 21:27 Die Boodskap (DB)

Uit die gebied van die ander helfte van die Manassestam is die twee stede Golan in Basan, wat een van die toevlugstede was, en Astarot saam met hulle weivelde aan die Levitiese families in die Gersongroep toegeken.

Lees volledige hoofstuk Josua 21

Kyk Josua 21:27 in konteks